R 9 000 000 | farm property for sale in malmesbury rural

Property Description

Malmesbury - 236 ha saai-en-veeplaas Juweel in die hartjie van die Swartland. Ongeveer 175 Ha goeie saailande geskik vir koring, kanola, gars, ens. Verdeel in 5 kampe. Uitvalgrond bied goeie veeweiding. Waterpunt beskikbaar. Prag uitsigte so ver as Tafelberg. Goeie geleentheid om u besigheid uit te brei. Besigtiging slegs per afspraak


Property Details

Purchase Price R 9 000 000

Type of PropertyFarm

Pets AllowedYes

Land Size236 m2

Last Updated07 Feb 2024

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Albie Loubser

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Malmesbury Rural!


Close